Quantcast
Channel: Sexy Afrikaans
Viewing all articles
Browse latest Browse all 96

‘n Pienk Broekie en ‘n Roos

$
0
0

Vrou se onderklere. Pienk panty/broekie

Dit is nie lekker om alleen wakker te word nie. Ek mis sy lyf langs my, teen my. Ons albei slaap altyd kaal. Ek wil met my hand oor sy borskas streel, af, al hoe laer tot by die krulhaartjies tussen sy bene en sagkens oor sy manlikheid vryf om hom wakker te maak.

Hy is op ʼn sakereis Frankryk toe vir ʼn maand en het gisteraand vertrek. Dit is Saterdagoggend. Ek het laat geslaap. Ek gaap, strek en staan dan op. By die badkamerdeur talm ek ʼn oomblik en loop dan kaal kombuis toe, maak die ketel vol water en skakel hom aan. Twee van my groot lekkertes in die lewe is oggendseks en my eerste beker koffie. Terwyl ek wag vir die ketel, gaan sit ek op die toilet se koue sitplek en pie.

Die water het gekook. Ek maak ʼn groot beker koffie en gaan sit by die tafel. Ons het al baie seks gehad net hier op die tafel. Dit is deel van ons roetine om net so kaal in die oggende koffie te drink. Baie kere is ons koffie nog nie eers klaar nie, dan gaan lê ek op die tafel met my boude naby aan die rand van die tafel en maak my bene wyd oop. Hy penetreer dan my nat vrug diep en buk vooroor om my te soen en my borste te liefkoos. Ek hou daarvan om op die tafel liefde te maak. Hy gaan baie diep in my in en die meeste van die tyd bereik ek ʼn orgasme. Ek hou daarvan as sy styfheid sy saad diep binne in my uitklop.

Ek drink my koffie en weet sommer ek is nat tussen my bene. Ek is lus. Ek is lus dat hy sy stoel uitskuif, en dan gaan sit ek bo-op hom, druk my naakte borste teen sy sterk borskas en sak af oor sy styfheid. Ek is lus vir my tepels wat teen hom skuur soos wat ek hom ry en ek is lus vir sy sterk hande wat my boudjies vasvat. Ek is lus vir sy vingers wat in my boudgleufie speel en aan my anus raak terwyl ek my heupe wikkel.

Ek sit my leë beker in die was bak en gaan badkamer toe. Ek draai die warm kraan oop, wag ʼn ruk en draai dan die koue kraan stadig oop. Wanneer die temperatuur reg is, klim ek in. Die warm water speel oor my lyf en spat oor my borste. Ek was my hele lyf. My tepels is styf.

Nadat ek afgedroog het en my tande geborsel het, gaan ek kamer toe en trek my onderklerelaai oop. ʼn Broekie. ʼn Pienk broekie en ʼn rooi roos. Hy moes dit gisteraand voor ek hom lughawe toe gevat het, in my laai gesit het!

Dit is ʼn baie sexy pienk broekie. Hy weet hoe mal ek oor seFoto van 'n kaal bors met 'n rooi roos wat aan die tepel raak.xy onderklere is. Die roos ruik heerlik en ek gaan sit hom in ʼn glas water.

Ek trek die pienk broekie aan en gaan staan voor die spieël. Dit pas perfek, span glad tussen my bene deur en vertoon die onderkant van my boude.

Ek gaan lê op die bed en druk my hand onder die broekie in. Ek vat aan my dun strepie skaamhare en beweeg dan my vingers af, na my stywe klitoris toe. Ek vat liggies aan my liefdesknoppie en beweeg dan ʼn vinger tussen my nat lippe deur, tot by die opening van my poesie. Ek druk my vinger se punt in my in. Die broekie span styf oor my hand en ek skuif dit heeltemal eenkant toe.

Ek druk my vinger weer in my in, so diep soos wat ek kan. My vinger glip maklik in my in. Ek is nat en my vagina is nog seepglad van sy semen soos wat ons gisteraand liefde gemaak het en hy in my gekom het.

Ek trek my vinger uit, vryf met my hele hand oor my koekie en dan speel ek met my wysvinger oor my klit. Ek is baie jags. Met my wysvinger en middelvinger teen mekaar wikkel ek hulle vinnig maar saggies heen-en-weer oor my klit.

Die broekie skuif terug en ek gebruik my ander hand om dit weg te trek terwyl ek vinger. Ek maak my bene wyd oop, buig my rug agteroor en stoot my borste uit. Ek is lus vir hom. Ek wil sy stywe, warm penis in my hê.

Ek wikkel my vingers vinniger oor my klit. Die orgasme is naby. Ek wil hê hy moet my diep steek. Sy piel tot teenaan sy ballas in my in stamp.

Die orgasme stroom deur my. Ek kreun hardop. Ek pluk die broekie hardhandig eenkant toe dat dit agter tussen my boude in ruk en druk dan drie vingers in my sopnat poesie in tot my orgasme verby gaan.

Ek trek die broekie weer reg en vryf daaroor. Ek vryf my natheid in die broekie in. My klit is baie sensitief na die orgasme en ek kan dit voel deur die materiaal van die broekie.

Ek maak die broekie goed nat. Ek druk dit tussen my skaamlippe in, en onder by die opening van my vagina vryf ek die materiaal van die broekie met sirkelbewegings nat.

Ek staan op, trek die broekie uit en vou dit netjies op. In die kombuis gaan sit ek dit in ʼn sakkie. Hy is ʼn maand lank weg. Dit is lank. Ek gaan die broekie vir hom koerier, net so ongewas met my natheid en reuk wat daaraan kleef.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 96

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!