“Trek jou panty af,” fluister hy saggies in my oor.
“Wat?” fluister ek terug en giggel gedemp.
“Jy het gehoor,” sê hy en soen my saggies in my nek. “Trek jou panty af.”
Hy is reg, ek het gehoor. Ek ignoreer eers sy versoek vir ʼn ruk en dan skuif ek stadig laer af op my sitplek. Gelukkig het ek ʼn knie-lengte rok aan en nie ʼn jean nie. Dit behoort nie te moeilik te wees om my panty af te trek nie.
Ek skuif nog laer af en aan my linkerkant, aan sy kant, druk ek my hand onder my rok in en beweeg my hand oor my been, hoër, totdat ek die rek van my panty se bokant kan raakvat. Ek trek die rek af en my panty skuif skeef af.
Ek vat die rek in die middel, bokant my koekie vas en trek. My panty beweeg oor my skaamhare en dan stop ek eers. Agter oor my boude haak my panty vas want ek sit nog daarop. Ek lig my boude op deur teen die sitplek voor my vas te skop en trek hard aan die rek. Daar is ʼn dowwe klap geluid soos wat die rek ontspan wanneer my panty agter oor die rondinge van my boude gaan.
Ek sit weer gemaklik en hou my bene styf toe want my panty is nou oor my bobene. Ek vat die panty vas en terwyl ek vooroor buk, trek ek dit af tot by my enkels.
“Gee jou panty vir my,” fluister hy.
Ek skop my sandale uit, trek my panty oor my voete, frommel dit in ʼn bondeltjie en gee dit vir hom. Hy vat dit by my, hou dit in ʼn bondeltjie en dan gooi hy dit weg, iewers na links van hom.
Sy hand rus op my been en dan begin sy vingers my rok stadig optrek. Sy hand gly oor die gladde bokant van my binnebeen. Sy vingers streel vlugtig oor my koekie en dan hou hy sy hand stil.
Ek sit soos ʼn slet. Ek maak my bene oop en sit wydsbeen in my sitplek. Sy vingers gaan tussen my labia deur. Ek smelt tussen my bene. Ek haal hard asem in toe hy aan my klit vat.
Sy vingers bly by my klit. Ek kyk vir hom. Hy kyk reguit voor hom. Dit is net sy bolyf wat na my kant toe leuen. Hy tik baie liggies en ritmies met sy vinger op my klit. Dit word al lekkerder. Ek maak my bene nog verder oop.
Sy vinger druk tussen my skaamlippe deur en hy maak sy vinger goed nat. Hy gly terug na my klit toe. Ek probeer my asemhaling egalig te hou. Sy vinger gaan weer deur my spleet en ek probeer my boude effens van die sitplek af lig. By my vagina draai sy vinger rond en hy druk dit vlak in my in. Hy wikkel sy vinger in my nat poesie.
Hy gaan weer terug na my klit toe met sy sopnat vinger. Hy maak klein bewegings oor en rondom my klit.
Doodluiters soen hy my nek en dan kyk hy weer voor hom. Neksoene maak my altyd jags en nat en met sy vinger by my klit, groei die lekkerte en jagsheid vinnig in my.
Sy vinger gaan ʼn paar kere deur my spleet en ek kan voel ek gaan kom. Ek knyp my bene styf teenmekaar. Ek knyp sy hand tussen my bene vas en ek kom. Ek probeer maak of ek hoes, maar ʼn paar krete glip gedemp uit.
Ek kan voel hoe my gesig rooi raak, hoe ek bloos terwyl hy nog baie liggies oor my klit speel.
Skielik is sy hand weg. Ons draai ons bene eenkant toe sodat ʼn bejaarde paartjie verby ons kan skuif om hulle sitplekke in te neem. Ek wonder waar my panty geland het?
Hy gee vir my die springmielies aan. Daar is nog ʼn warm gloed in my van die orgasme. Die oggendfliek se voorprente gaan seker nou begin.